Marhabba-Ahlaan van Dubai
Voorblad

Waaroor gaan dit

Foto's van ons

Nuut op die blad

Besoekers Boek


Welkom by my Webtuiste
Hi daar. Ek's Henri en woon tans in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate.
Die naam van die webtuiste is Arabies. "Marhabba" is maar net "Hallo" en "Ahlaan" beteken "welkom"
So, Hallo en welkom. Kom asseblief in en dan vertel ek julle 'n bietjie meer van die Midde Ooste en die lewe hier.
Hierdie webwerf is eintlik meer vir die familie, maar enige iemand is welkom om te kom kyk.
Hoop julle geniet die nuus.
Laat weet gerus.
GROETNIIIIIIS!!!!!!!
Wat's nuus?

Die webwerf is op 29 Julie 2003 begin.
Toe het die Kiwi's die Drie Nasies Rugby gewen.

Vandag is ons bo op die podium en hopelik sal die Bokke dieselfde doen op hulle toer na die Britse Eilande en Argentina

Die Burj Al Arab Hotel is die hoogste hotel op Aarde en naastenby 300 meter hoog. Dit is ook die enigste nie-amptelike 7 Ster hotel in die Wereld.




Piekniek by die waterpoele naby Hatta in die Hajar Berge