Wat's nuus?
Die webwerf is op 29 Julie 2003 begin. Toe het die Kiwi's die Drie Nasies Rugby gewen. Vandag is ons bo op die podium en hopelik sal die Bokke dieselfde doen op hulle toer na die Britse Eilande en Argentina |
Die Burj Al Arab Hotel is die hoogste hotel op Aarde en naastenby 300 meter hoog. Dit is ook die enigste nie-amptelike 7 Ster hotel in die Wereld.
|