Free Web space and hosting from jislaaik.com
Search the Web


Kiekies
Voorblad

Waaroor gaan dit

Foto's van ons

Nuut op die blad

Besoekers Boek


Check my snappies!
Lewe in die Midde Ooste en die jaarlikse vakansie

Laaank geklede

"Dhow op die Dubai Creek.- Dis soos ' lagoon, maar hy's nie blou nie

Kameel resies

Die son sak in die woestyn

Arabian Nights

Smokin' shisha

The Souk Area

My eerste wa in Dubai en verniet advertensie vir die Maatsappy

Ina en Henri Jan 1999

En toe jag ons lekker in Augustus 2004

Lekker om die vuur met 'n boek vol grappe

Die manne in die bos jacuzzi - "Waterbessie"

Wat is lekkerder as 'n regte Bosveld vuur?

Henri Jan probeer sy nuwe windbuks uit.

Hoof Chef in aksie.

Henri Jan se eerste keer op Loftus -Bulle wen Cheetas net-net.

Terug by sussie en ouma se huis.

Na 'n laaaaang middag op die paviljoen wil ouboet gaan slaap